Is alles te veel?

Voel jy vasgevang, oorweldig, verlore in jou omstandighede? Is jy onseker en weet nie waarheen jou lewe oppad is nie? Het die lewe sy sin verloor?

KONTAK BESONDERHEDE

Aanlyn berading beskikbaar

ONTMOET DR. GRETHA HEYMANS

Dr. Gretha bied hulp aan mense wat sukkel met ‘n verskeidenheid van kwessies, insluitende depressie, spanning, of krisisse van die geloof, seksuele molestering, huwelik-, en gesinsprobleme en ‘n verskeidenheid van ander probleme.

DR. GRETHA HEYMANS
DR. GRETHA HEYMANSTERAPEUT
Dr. Heymans het verskeie grade in Teologie en ‘n meesters en doktors graad in Pastorale Terapie berader. B.A. (UOVS), B.Th (UOVS), NDT (UOVS), M.Th (UOVS), Ph.D (UOVS).

DIENSTE

Enige iemand kan baat by berading selfs al is jy net verward of hartseer. Jy is juis nie ‘n swakkeling as jy bereid is om pynvolle ervarings, emosies of herinneringe te deel en ook soms jou gedrag te verander en heel te word nie.
Jy sal weet of die tyd ryp is om ‘n afspraak te maak. Luister na jouself en kyk na jou gedrag. Enige groot aanpassing of traumatiese gebeurtenis kan jou balans versteur.

KONTAK MY

Komtak my gerus vir enige navrae of om n afspraak te maak.

Aanlyn berading beskikbaar.